Skip to main content

Latest News

Published on:
24 August 2026

Suid Afrikaners protesteer xenofobie

 

Onlangs, het duisende die strate ingevaar in Kaapstad, Durban en Johannesburg om te vra vir die beëindiging van xenofobiese geweld aangehits deur anti-immigrant groepe.

Afrikaner migrante lewe in vrees sedert die begin van die huidige vlaag van xenofobiese aanvalle. Nie soos die 2008 xenofobiese geweld, waar 62 mense hul lewe verloor het, 21 was Suid Afrikaners. Die huidige aanvalle is georganiseerd.deur anti-immigrant groepe met ñ streng sperdatum vir 30 Junie 2026, buitelanders sonder dokumente, om die land te verlaat. Dreigimente van nasionale ontwrigting en aggressiewe deur-tot- deur bewusmakings.

Gelei deur Operasie Ubuntu en die Siyafana Sonke Bewusmakings, meer as 80 burger like organisasies. Die protesteerders het ñ memorandum met vereistes aan die Suid Afrikaans Polisie en aan verskeie regerings departemente gerig.

Die begin punt in Kaastad, was die Kaapstadse Sentrale Polisiestasie, waar die onlangse aangestelde provinsiale Polisie komissaris, Lt Gen SIzakhele Dyantiyi aangestel is, het die memorandum ontvang. Die protesgangers het gevra vir die beëindiging van die polisie xenofobia asook die arrestasie en vervolging van die March & March kringleiers.

Buite parlement in Kaastad, het protesgangers ñ memorandum van vereistes oorhandig aan die verteenwoordigers van Department van Menslike Nedersettings, Binnelandse Sake en COGTA en ook die presidensie.

Xenofobiese aanvalle was grootliks ervaar in kleiner landelike dorpies.

Op die kruin van die geweld het afrikaner immigrants in klein plaas dorpies in die Wes Kaap gevlug van hul huise. Ñ Paar dae na 30 Junie 2026 sperdatum, het Binnelandse Sake in Kaastad ñ groot groep van plaaswerkers vanuit die drie omliggende distriks munisipaliteite, Overberg, Kaapse Wynlande en Weskus opgedaag by die Epping kantoor vir prosessering.

Duisende Zimbabwiërs en Malawiërs was geprosesseer in Kaastad.en daarna geplaas in Musina in Limpopo, waar dieselfde proses herhaal moes word.

Effek van xenofobiese aanvalle op plaas markte

Adam Mabunda van Mopani van die Mopani Farmers Union, sê hulle was hewig beinvloed deur die xenofobiese geweld. Volgens Mabunda, Mopani Farmers Union het 12 koperasies wat hul vars produkte stuur na vars produkte markte in Limpopo, Tswane, Johannesburg, Durban, Kaapstad en Ander areas in die land, waar hulle groente verkoop aan straatverkopers, restaurante en supermarket. Meeste van die straatverkopers verkoop nie meer op straat weens die xenofobiese aanvalle. Nie alleen straatverkopers is buitelanders nie sommiges is van verskillende dele van Limpopo en van Mpumalanga, maar omdat hulle nie Zulu kan praat, is hulle bang om op straat te verkoop. Hulle is stadig besig om weer bymekaar te kom terug na die markte sê Adam.

Dr Marc Wegerif van die Universitiet van Pretoria het gesê dat waneer plaas markte nie in werking is nie, sal verbruikers meer betaal, want hulle moet direk vanaf supermarket koop.

Rol van arbeidsmakelaars in voorsiening van goedkoop arbeid vir komersiêle boere

Thabiso Motsira, oorspronklik van Lesothoen voormalige algemene plaaswerkers in Robertson, sê dat die xenofobiese geweld en protes hom Sy werk gelos het. Volgens Motsira, was Hy permanent vanaf 2018 tot 2026, maar is nou werkloos nadat hulle gesê het dat Sy papiere nie reg is nie. My vrou en kinders in Lesotho lei nou daaronder sê die 38 jarige.

David Motjamela l, also from Lesotho, het as plaaswerker begin werk in 2016 en het ñ permanente kontrak geteken in 2019. Hy het op die landerye en in die stoorkamer gewerk. Ons was na die kantoor geroep en ons was vertel dat die papiere nie reg was nie. Die 40 jarige pa van twee sê dat Hy aansoek gedoen het by die Werkloosheids Versekerings Fonds en wag op die uitslag.

Patrick Williams, plaas like orhaniseerder van CSAAWU het gesê dit is uitdagend om die buitelanders in die union the kry weens hul weerloosheid asook boere saamtrek, reiken diegene wie by hulle aansluit.

Ons het op ñ keer oor 200 buitelandse plaaswerkers bymekaar gekry wie werksaan was deur ñ arbeidsmakelaars. Toe die boer verneem dat die werkers aangesluit het by die unie, het Hy di kontrak gekanselleer met die arbeidsmakelaar, Al het hulle vir jare Daar gewerk .

Volgens Williams, die arbeidsmakelaar neiging dra by tot goedkoop arbeid, want werkers onder ñ arbeidsmakelaar het geen regte. Die Arbeidswet (BCEA) sluit nie arbeidsmakelaars op please in nie. Hulle ontvang nie die basiese loon en geen ander regte. Die boere verkies werkers onder arbeidsmakelaars, want hulle wil winste maksimiseer.